Bookkeeper / Boekhouer

Full Time 1 month ago Gauteng, South Africa

Employment Information

Hoofverantwoordelikhede

  • Volledige boekhoudkundige funksies tot en met proefbalans
  • Verwerking en bestuur van die betaalstaat
  • Debiteure- en krediteureadministrasie
  • Bankrekonsiliasies en algemene grootboekinskrywings
  • Voorbereiding van finansiële rekords en ondersteunende dokumentasie
  • Verseker dat finansiële inligting akkuraat en betyds verwerk word
  • Algemene finansiële en administratiewe ondersteuning aan die besigheid

Minimum Vereistes

  • Diploma of Hoër Sertifikaat in Boekhouding, Finansies of ’n verwante veld
    of
  • Minimum van 7 jaar ondervinding in ’n soortgelyke rol
  • Bewese ervaring met betaalstaatverwerking
  • Sterk ondervinding in boekhouding tot proefbalans
  • Goeie rekenaarvaardighede en ervaring met relevante finansiële stelsels
  • Sterk aandag aan detail en goeie organisatoriese vermoë

Persoonlike Eienskappe

  • Akkuraat en sistematies
  • Betroubaar en professioneel
  • Vermoë om onafhanklik te werk
  • Goeie tydsbestuur en probleemoplossingsvaardighede

Aanbod

  • Markverwante salaris
  • Geleentheid om deel te word van ’n dinamiese maatskappy binne die shopfitting-bedryf
  • Posisie gebaseer in die Randburg-omgewing
Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy